by NHKA | Wednesday, 10 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters: Israel was ‘n volk wat voorspoed geniet het. Alles het goed gegaan. Hulle het so pas al die volke om hulle verslaan, dit het ekonomies met hulle goed gegaan. Daar was net nie probleme nie. Wat meer is, hulle het elke dag in die tempel gehoor...
by NHKA | Wednesday, 10 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Voor die sondeval het Adam en Eva in vrede en rustigheid gelewe. Hulle was na die beeld van God geskape, sonder enige sonde. Daarom het hulle die ongelooflike voorreg beleef om elke oomblik van hulle dae in die volle...
by NHKA | Wednesday, 10 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons was vroeër vanoggend saam om **** aan die Here terug te gee. Nou wil ons ons laaste hulde aan hom bring. Vir amper een en twintig jaar was hy vir julle, **** en ****, ‘n kind, ‘n gawe uit die hand van God, vir ander...
by NHKA | Wednesday, 10 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in ons Here Jesus Christus Kan dit waar wees soos wat Paulus hier skryf, dat dit ‘n voorreg is om vir Christus te ly? Wanneer ons in terme van ‘n martelaars lyding dink, kan daar sekerlik ietwat van ‘n waarheid in steek. Dit sal sekerlik ‘n...
by NHKA | Wednesday, 10 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus “My gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle optrede nie soos Myne, sê die Here; soos die hemel hoër is as die aarde, so is My optrede verhewe bo julle optrede en My gedagtes bo julle gedagtes”. God se manier van dink...