Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

16 Julie: Ds WPF (Piet) van Wyk (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!

by NHKA | Saterdag, 16 Julie, 2022 | Verjaarsdae

Hoofstuk 14: Die rol van die interpreterende gemeenskap

Hoofstuk 14: Die rol van die interpreterende gemeenskap

by NHKA | Dinsdag, 7 Desember, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021

DIE ROL VAN DIE INTERPRETERENDE GEMEENSKAP Dr WC (Wouter) van Wyk Sekretaris: Kommissie van die AKV 14.1.     Inleidend Hoe verstaan ’n mens ’n teks? Elke teks – enige teks sonder uitsondering – moet geïnterpreteer word. Dít word op ’n ironiese manier selfs bewys deur...
Hoofstuk 14: Die rol van die interpreterende gemeenskap

Hoofstuk 13: Skrifbeskouing en waarheidsbegrip

by NHKA | Dinsdag, 7 Desember, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021

SKRIFBESKOUING EN WAARHEIDSBEGRIP[i] Dr Gert J Malan Hervormde Gemeente Mosselbaai 13.1.  Inleidend Karl Barth was van mening dat die waarheid van die Bybel nie ’n historiese, geografiese, kulturele of wetenskaplike waarheid is nie. Dit is die waarheid van die...
Hoofstuk 14: Die rol van die interpreterende gemeenskap

Hoofstuk 12: Skrifverstaan en die Nuwe Testament

by NHKA | Dinsdag, 7 Desember, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT

SKRIFVERSTAAN EN DIE NUWE TESTAMENT[i] Prof PA (Piet) Geyser (In memoriam: *1944 – †2020) 12.1.     Hermeneutiek as die kom tot verstaan Hierdie artikel sou in die geheel daaraan gewy kon word om in al die fyner genuanseerde aspekte van die begrip hermeneutiek op te...
Hoofstuk 14: Die rol van die interpreterende gemeenskap

Hoofstuk 11: Hermeneutiek, Skrifbeskouing en Skrifhantering

by NHKA | Dinsdag, 7 Desember, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT

HERMENEUTIEK, SKRIFBESKOUING EN SKRIFHANTERING Dr E (Elritia) le Roux Freier Evangelische Gemeinde Wülfrath (Duitsland) 11.1.     Inleidend In kerklike gesprekke en besluite is daar dikwels verskil van mening. Verskil van mening is belangrik, want dit bewaar die kerk...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons