by NHKA | Dinsdag, 7 Desember, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
SKRIFVERSTAAN EN DIE NUWE TESTAMENT[i] Prof PA (Piet) Geyser (In memoriam: *1944 – †2020) 12.1. Hermeneutiek as die kom tot verstaan Hierdie artikel sou in die geheel daaraan gewy kon word om in al die fyner genuanseerde aspekte van die begrip hermeneutiek op te...
by NHKA | Dinsdag, 7 Desember, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
HERMENEUTIEK, SKRIFBESKOUING EN SKRIFHANTERING Dr E (Elritia) le Roux Freier Evangelische Gemeinde Wülfrath (Duitsland) 11.1. Inleidend In kerklike gesprekke en besluite is daar dikwels verskil van mening. Verskil van mening is belangrik, want dit bewaar die kerk...
by NHKA | Dinsdag, 7 Desember, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
SKRIFBESKOUING IN DIE LIG VAN POSTMODERNITEIT[i] Prof AG (Andries) van Aarde Emeritus 10.1. Inleidend Die identiteit van gelowiges in die reformatoriese tradisie hou wesenlik met Skrifbeskouing verband, en veral die vraag of die Skrif die sentrale element in die...
by NHKA | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Gemeenteleiers in die Hervormde Kerk dink tans ernstig na oor kerkwees in die huidige tydsgewrig. Hierdie nadenke het nie uitsluitlik met die dalende lidmaattal en benouende ekonomiese omstandighede te doen nie, hoewel dit wel ’n rol speel. Daar is eerder ’n opregte...