Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Lukas 23: 26-43 – Waar was ons dié Paasfees? (Preek vir eerste Sondag na Paassondag)

by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Paasfees behoort vir die Christen die belangrikste fees van die jaar te wees. Want Paasfees sê vir ons dat Jesus in ons plek gely het, dat Hy vir ons sonde gekruisig is, en wonderlik, dat Hy vir ons die dood oorwin het....

Johannes 21 – Paasfees word voortgesit in die gewone alledaagse lewe

by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dis al die vierde Sondag ná Paasfees…en die lewe gaan maar weer sy doodnormale gang. Tydens Paasfees het ons opnuut onder die indruk gekom van die wonder van Christus se opstanding en sy oorwinning oor die dood....

Johannes 20: 19-23 – Ontvang die Gees en staan op!

by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

1. Agtergrond: Eksegetiese opmerkings 1.1 Sosio-historiese konteks Die moontlike datum vir die Evangelie van Johannes is ongeveer 90-100 n.C. Konflik bestaan tussen die Johannese Christene en die sogenaamde Jode. Hierdie opmerking is belangrik vir die interpretasie...

Johannes 20: 19-25 – Om te sien en te laat sien

by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die kerk van Jesus Christus het met ‘n klompie bang mans iewers in ‘n bokamer in Jerusalem begin.  Hoewel opgelei en onderrig, het hule nie geweet wat om te sê nie.  Hoewel hule vir drie jaar saam met Hom geloop het, het...

Lukas 24: 13-35 – Laat ons harte warm klop!

by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons as Hervormers is soms so bang om oor emosie te praat, veral as dit by die uitleef van ons geloof kom.  Maar laat ek maar erken, broers en susters: van my kindertyd af kon ek nooit my verhouding met God emosieloos...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons