by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in ons Here Jesus Christus: WAT GEBEUR WANNEER `N MENS STERWE? Wát bly van jou oor na die dood? Wáár bevind jy jou? Wát weet en beleef ‘n mens na jou dood? Die Bybel gee ongelukkig nie vir ons klink-klare antwoorde op al ons kwel- (of eintlik...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus:‘n Mens kan op vier maniere sterf. Die eerste manier van sterf is wanneer ‘n mens se liggaam sterf, ‘n dood wat vir die mens eenvoudig maar ‘n verskrikking bly. Want jy staan absoluut magteloos daaroor. Hierdie dood oorval...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus In sy kommentaar op hierdie gedeelte vertel walter Lüthi, ‘n baie bekende Switserse teoloog, van ‘n baie groot en statige huis in ‘n Switserse dorpie wat verbygangers se aandag sonder uitsondering trek —...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ons aan die opstanding van Jesus Christus dink, ook wanneer ons dit elke Sondag bely, is die eerste gedagte wat gewoonlik by ons opkom die feit dat, omdat Christus gesterf en opgestaan het, en omdat ons in Jesus...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Daar is nie een van ons vanoggend hier wat nie glo dat Jesus uit die dood opgestaan het nie. Om die waarheid te sê, ons bely dit gereeld wanneer ons elke Sondag saam met die gemeente ons geloof bely, soos ons dan ook...