by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die tema vir hierdie prediking is in ons teksvers opgeteken. Kom ek gee eerstens die teksvers soos ons dit lees in verse 2 en 14 van ons Skrifgedeelte: “So sê die Here die Almagtige, die God van Israel …” Daarom is die tema vir die...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Al wat ‘n mens is, soek na sin in die lewe. Of dit nou bewustelik of onbewustelik is. Ons is almal daarmee besig, op een of ander manier. Want elke mens wil tog hê dat sy lewe sinvol moet wees en sin moet...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die tema van ons prediking is: Vredevors of swaardvegter? Daarmee saam wil ek hê ons moet luister na wat staan in vers 34 van ons Skrifgedeelte: “Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: So ‘n tydjie terug was daar een aand ‘n baie interessante program op TV wat gehandel het oor ‘n burgeroorlog tussen die Engelse en die Skotte iewers in die 13de eeu. Engeland het die Skotte se grondgebied ingeneem, en die...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
A. EKSEGETIESE OPMERKINGS Prediking oor die kruiswoorde van Jesus laat die homileet nie met veel opsies nie. Die kruiswoorde kan as reeks hanteer word, wat sou impliseer dat die onderskeie preke op een of ander manier inhoudelik met mekaar verband sal hou. ‘n Tweede...