by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Gemeente van ons Here Jesus Christus, In ‘n mens se lewe gaan jy deur ‘n hele klomp fases. Daar is al ‘n hele wetenskap hieromtrent ontwikkel, die sogenaamde faseologie. Dit beskryf veral die verskillende fases waardeur kinders gaan en wat die...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal ken die gedeelte wat ons vanoggend saamgelees het, baie goed. Dit is ‘n gedeelte waaroor daar al baie gepreek is, juis omdat die inhoud van die gedeelte soveel moontlikhede daarstel. Ek wil vanoggend hierdie...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus In Johannes 11 lees ons die verhaal van Lasarus se opwekking uit die dood deur Jesus. ‘n Mens kan maar net wonder, broers en susters, as dit in ons dag gebeur het, in ons wêreld met sy kragtige kommunikasiemiddele, watter...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Tydens Jesus se lewe op aarde het niemand meer rede gehad om ongelukkig te wees as Hy nie — en tog was daar niemand vreugdevoller as juis Hy nie. Hy wat God was, sê Filippense, het mens geword, en selfs nog meer, dienskneg...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Daar is seker niks so frustrerend as wanneer ‘n mens ‘n stuk skryfwerk afgehandel het, dit aan ‘n proefleser gee om vinnig deur te gaan, en dan die ou stukkie geskryf terug te ontvang nie. Dit was...