by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek het op ‘n keer gelees van ‘n vrou wie se man in een of ander oorlog gesneuwel het, en geweier het om die nuus van sy dood te aanvaar. Aand na aand het sy die lig op die voorstoep laat brand, ingeval hy die aand sou...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ek onthou baie goed as kind die donderstorms in die bosveld waar ek groot geword het. Jy kom so uit die noord ooste — van die Kransberge se kant af — die storm fisies sien aankom. Die storms was nooit lank nie, maar die...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dalk het u ook al die baie bekende roman van Victor Hugo, Les Miserables gelees. In hierdie roman word die aangrypende verhaal van ‘n Franse jongman vertel wat negentien jaar gevangenisstraf opgelê is omdat hy...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: In die twee gedeeltes wat ons saamgelees het is daar een saak wat ‘n mens besonder opval: die waarde, die waardigheid, selfs die verhewenheid van die mens. Want kyk wat word die mens genoem:...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wie van ons vanoggend hier weet byvoorbeeld wie ons oupa se oupagrootjie 2000 jaar gelede was? Meer nog: weet ons wat het hy gedoen? Wat hy saam en vir sy mense gedoen het? Was hy byvoorbeeld ‘n gelowige, en wat het die...