Filippense 3: 1-16 – Gelowig of godsdienstig?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Verlede naweek was Paasnaweek. En weer het ons, in die verkondiging, iets probeer sê van die kruis en opstanding van Jesus Christus. Die krag van die kruis, en die krag van die opstanding, noem ons dit soms. Die vraag is...