by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Dinsdag, 25 Maart, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Op 20 Februarie 2025 het die Inligting- en Besprekingsvergadering by Gemeente Pretoria-Oos plaasgevind. Predikante van heinde en ver het dié beplanningsgeleentheid bygewoon in aanloop tot die byeenkoms van die Algemene Kerkvergadering (AKV) later vanjaar. Maar hierdie...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Dinsdag, 28 Januarie, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
Op 7 November 2024 is vier studente toegelaat tot die evangeliebediening. Drian Crockeran, Annia van Deventer, Tanya Maartens en Iwana Hartmann het die geleentheid waar hulle as proponente beroepbaar gestel is, in die Kerk saam met hul geliefdes by Gemeente...