Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Here, rig ook ons aksies…

Here, rig ook ons aksies…

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Donderdag, 10 September, 2026 | Op pad met Iwana...

Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (AKV) het op 3 en 4 September 2026 weer in die raadsaal van Gemeente Philadelphia bymekaargekom. Soos gewoonlik is die vergadering met sang, Skriflesing en gebed geopen. Dr Frikkie Labuschagne se woorde het my bygebly:...
Ons weet nie waar dit eindig nie…

Ons weet nie waar dit eindig nie…

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Dinsdag, 1 September, 2026 | Op pad met Iwana...

Daar is iets besonders aan die gelykenis van die saaier. Die saaier kan voorberei, plant en versorg, maar of en hoe die saad gaan groei, kan die saaier nie werklik bepaal nie. Hierdie beeld het soos ’n goue draad deur die vergadering van die Kommissie van die Algemene...
Toegerus vir diens!

Toegerus vir diens!

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Woensdag, 12 Augustus, 2026 | Op pad met Iwana...

Predikante uit die Ring van Magalies het onlangs byeengekom vir ’n dag van gesprek, saam leer en wedersydse bemoediging. Die geleentheid, aangebied deur Gemeente Witfontein, was die inisiatief van di Janine Bevolo-Manders en Jimmy Manders. Dit was ’n geleentheid waar...
Ons gaan weer ’n berg klim!

Ons gaan weer ’n berg klim!

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 31 Julie, 2026 | Augustus 2026, Jaargang 119, Nommer 4, Die Hervormer

Daar is oomblikke in ’n mens se lewe wanneer alles verander. Vir ds Willem Sauer het hierdie oomblik op 19 Februarie 2026 aangebreek. Jare se rugprobleme en skoliose het aanleiding gegee tot ernstige senuweepyn en die beste oplossing was ’n rugoperasie. ’n Prosedure...
Hoe lyk die kerk se beiteltjie vandag?

Hoe lyk die kerk se beiteltjie vandag?

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 31 Julie, 2026 | Augustus 2026, Jaargang 119, Nommer 4, Die Hervormer

Hoe lyk die kerk van môre? Dit is ’n vraag waarop niemand vandag ’n volledige antwoord kan gee nie. Wat ons wel weet, is dat die wêreld rondom ons vinnig verander en dat die kerk nie onaangeraak hierdeur bly nie. Juis daarom het predikante en kerkleiers uit die...
« Older Entries

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

3 + 7 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons