Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Van der Hoff verkies nuwe bestuur

Van der Hoff verkies nuwe bestuur

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7

Tydens hul vergadering op 20 Oktober 2025 het die Van der Hoff Teologiese Vereniging hul nuwe bestuur vir 2026 verkies. Mev Rolandi McGeer is verkies as praeses, mej Lané Truscott as ondervoorsitter, mej Anuschke Muller as skriba, en mnr At Hattingh as fiscus. Die...

Watter taal moet die Kerk praat?

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7

Vanaf Sondag 5 Oktober 2025 arriveer NHKA-predikante en afgevaardigdes van ongeveer 225 gemeentes by Gemeente Midstream Familiekerk in Pretoria vir die 74ste Algemene Kerkvergadering. Die atmosfeer gons met opgewondenheid soos universiteitsvriende mekaar weer sien en...
Vermelding: Algemene Kerkvergadering

Vermelding: Algemene Kerkvergadering

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Donderdag, 16 Oktober, 2025 | AKV 2025

 Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) het tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) op 9 Oktober 2025 die saak van teologiese opleiding ter tafel gelê. Tydens die 73ste AKV in 2022 is die Kuratorium getaak om die moontlikheid van die verkorting van...
NHKA skitter by UP se Intergeloofsweek

NHKA skitter by UP se Intergeloofsweek

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 29 Augustus, 2025 | Die Hervormer, September 2025, Jaargang 118, Nommer 5

Vanjaar het die NHKA die geleentheid aangegryp om tydens die Intergeloofsweek van die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria ons besondere getuienis te lewer. Dié projek skep jaarliks ’n ruimte waar studente en volgelinge van uiteenlopende...
Nuwe publikasie oor ’n uitgebreide liturgiese kalender bekendgestel

Nuwe publikasie oor ’n uitgebreide liturgiese kalender bekendgestel

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 29 Augustus, 2025 | Die Hervormer, September 2025, Jaargang 118, Nommer 5

Op 23 Julie 2025 het prof Natie van Wyk sy nuwe publikasie, Die uitgebreide liturgiese kalender: ’n Kategismus, asook historiese en teologiese toeligting, aan dr André Ungerer, hoof van die Hervormde Teologiese Kollege (HTK), tydens die finalejaar teologiestudente se...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

2 + 10 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons