by Dr Hannes Janse van Rensburg (Gemeente Zuurfontein) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Het jy gehoor? Die kerk van die Here is in ’n perfekte storm. Die Covid-19-pandemie en sy nagevolge het boonop alle gemeentes in hierdie storm ingedwing. Dié perfekte storm woed buite die kerk, maar ook vir seker binne-in die kerk. Dié storm is lewensgevaarlik en...
by Dr Hannes Janse van Rensburg (Gemeente Zuurfontein) | Vrydag, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
Ek was so opgewonde toe ek gevra is om ’n artikel van 800-1 200 woorde vir Die Hervormer te skryf. Die opgewondenheid het gou-gou plek gemaak vir die moeilike proses om ’n PhD-proefskrif van etlike honderde bladsye te reduseer tot ’n kort artikel wat sin maak vir elke...