geskryf deur Ds Chris Liebenberg (Hawke’s Bay, Nieu-Seeland) | Vrydag, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
En almal is vervul met die Heilige Gees, en het in ander tale begin praat, soos die Gees aan hulle gegee het om hardop uit te spreek. (Handelinge 2: 4, AFR2020). Lees Handelinge 2: 1-13 So pas het ons die voorreg gehad om nog ’n Paasfees te vier. Om opnuut dankbaar te...