by Ds Leon Nell (emeritus) | Vrydag, 28 Februarie, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Lees Lukas 22: 39-46 (AFR2020) Die gebeure wat ons telkens tydens die Lydenstyd in die kerklike jaar herdenk, bereik waarskynlik vir Jesus ’n besondere laagtepunt in Getsemane. Sy uitsprake oor verraad en verloëning tydens die Pasga het gedui op lyding na liggaam en...