geskryf deur Ds Pieter Oberholzer (Emeritus Weermagkapelaan) | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
God seën sy kinders. Hy het dit belowe en ek glo dit onvoorwaardelik. Maar soms sien ek nie sy seën raak nie, en soms lyk die dinge wat met my gebeur eerder soos beproewing of straf en nie soos seën nie. Daarom het ek geleer om elke oggend te bid: Here, help my om...