by Ds Kobus Pienaar (Kruin) | Woensdag, 18 November, 2020 | Menings
Evolusionêr gesproke is ons makgemaakte jagters/versamelaars. Vir bykans 200 000 jaar, van voor ons nog ’n ploegskaar in die grond gedruk het of voordat ons nog enige woord kon skryf of stede kon bou, was ons voorouers nomadies. Die mans het gejag en die vroue het kos...