by Prop Sariné Potgieter (Beroepafwagtend) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
As ’n meesterstudent en aspirantpredikant van die NHKA het ek gedurende my studies gereeld gevoel dat ek binne kerklike kringe uitgedaag word as gevolg van my vroulike liggaamlikheid. Gedurende my studiejare is ek gereeld gekonfronteer met vrae en opmerkings soos:...