by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Om gelowige te wees, en om Kerk te wees, beteken dat ons glo en dat ons getuig van die geloof en die hoop wat in ons leef. Dit doen ons deur elke Sondag tydens die erediens ons geloof in God Drie-enig te bely met die woorde van die Twaalf Artikels of die Belydenis van...
by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Friday, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Die eerste Algemene Kerkvergadering het van 2 tot 18 November 1824 in Kaapstad sitting geneem. Op 3 November 2024 herdenk die Hervormde Kerk en die NG Kerk twee eeue van selfstandige kerkwees in Afrika, onafhanklik van ’n moederkerk in Nederland. Die gesamentlike...
by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering het tydens ’n vorige vergadering (1 Maart 2024) besluit dat ’n skrywe aan gemeentes van die Hervormde Kerk gestuur sal word, wat handel oor aktuele aangeleenthede in Suid-Afrika in die aanloop tot die nasionale verkiesing...
by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Monday, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Die eerste Algemene Kerkvergadering het van 2 tot 18 November 1824 in Kaapstad sitting geneem. Deur die loop van 2024 herdenk die Hervormde Kerk hierdie historiese gebeurtenis twee eeue gelede. Die 1824 AKV moes ’n kerkorde opstel, sodat die Kaapse kerk selfstandig en...
by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Monday, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
Die aand van 9 Desember 1968 het die wêreldberoemde Switserse teoloog Karl Barth op sy bed gelê. Hy was 82 jaar oud, en besig om te sterf. ’n Paar uur voor sy dood het hy ’n telefoonoproep van sy vriend en kollega aan die Universiteit van Basel, prof Eduard...