Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Geloofsverklaring 2025 – Die Kerk as gemeenskap van gelowiges

Geloofsverklaring 2025 – Die Kerk as gemeenskap van gelowiges

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3

Die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) van die Hervormde Kerk wat in Oktober 2025 in Midstream vergader het, het ’n Geloofsverklaring uitgereik as getuienis teenoor die owerheid en al die inwoners van Suid-Afrika. Dit dien ook as riglyn vir die Kerk se verstaan van...
Geloofsverklaring 2025 – ’n Getuienis en wekroep tot geloof

Geloofsverklaring 2025 – ’n Getuienis en wekroep tot geloof

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Maandag, 2 Maart, 2026 | Die Hervormer, Maart 2026, Jaargang 118, Nommer 9

Die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) van die Hervormde Kerk wat in Oktober 2025 in Midstream vergader het, het ’n Geloofsverklaring as getuienis teenoor die owerheid en al die inwoners van Suid-Afrika uitgereik. Dit dien ook as riglyn vir die Kerk se verstaan van...
Geloofsverklaring 2025 – ’n Draaipunt in die geskiedenis van die Hervormde Kerk?

Geloofsverklaring 2025 – ’n Draaipunt in die geskiedenis van die Hervormde Kerk?

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Donderdag, 29 Januarie, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8

Die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) van die NHKA wat in Oktober 2025 in Midstream vergader het, het met Besluit 1 ’n dokument getiteld Geloofsverklaring 2025 sonder enige teëstem aanvaar. Die notule wys dat die Geloofsverklaring met algemene instemming vir...
Hoe kan ons help?

Hoe kan ons help?

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Vrydag, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6

Die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) van die Hervormde Kerk neem van 6 tot 10 Oktober in Midstream (Pretoria) sitting. Soos gebruiklik, sal daar by dié AKV ’n verslag dien oor die werksaamhede van die Kommissie van die AKV. Die verslag gee ’n blik op die...
Ons glo…

Ons glo…

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Donderdag, 5 Junie, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3

Om gelowige te wees, en om Kerk te wees, beteken dat ons glo en dat ons getuig van die geloof en die hoop wat in ons leef. Dit doen ons deur elke Sondag tydens die erediens ons geloof in God Drie-enig te bely met die woorde van die Twaalf Artikels of die Belydenis van...
« Older Entries
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons