by Ds Corlien van der Merwe (Hartebeespoort) | Maandag, 5 Oktober, 2026 | Die Hervormer, Oktober 2026, Jaargang 119, Nommer 6
Lees: Rut 1 Twee vroue is in dieselfde krisis gedompel, maar hulle het twee verskillende perspektiewe gehad. Die lewensverhaal van Naomi en Rut is aan ons bekend. Die een krisis ná die ander tref Naomi in Moab. Haar geliefde man Elimelek sterf, en daarna haar twee...