by Ds Larry van der Walt (Oos-Londen) | Tuesday, 7 June, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Jesus het sy hand uitgesteek en aan die man geraak en gesê: “Ek wil dit vir jou doen. Ek maak jou gesond.” Die man het dadelik gesond geword. Hy was nie meer melaats nie. (Matteus 8: 3, Die Bybel vir almal) In die tyd toe Jesus op aarde was, het mense anders as ons...