geskryf deur Oupa Stoep | Woensdag, 8 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Verpletterde Vanjan van Vanderbijlpark vra: Beste Oupa Stoep, Oupa moet asseblief help! My Golf GTI suip meer as ’n eerstejaarstudent wat sy eksamenuitslae vier. Het Oupa dalk vir my raad om brandstof te spaar? Beste Vanjan, Oupa voel jou pyn. Toe Ouma Stoep Oupa oor...
geskryf deur Redaksie | Woensdag, 8 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Dr A (Annelie) Botha van Mafeking/Zeerust is aangestel as dosent in Praktiese Teologie (met spesialiteit Pastoraat) aan die Universiteit van Pretoria. Die akte van benoeming as teologiedosent is tydens die vergadering van die Kommissie van die AKV aan die begin van...
geskryf deur Redaksie | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Aan die einde van Mei 2022 is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds WJ (Wimpie) Steyn (77) is Dinsdag 24 Mei oorlede, nadat hy die vorige week in die Pretoriase Harthospitaal opgeneem is met hart- en nierversaking. Hy het die afgelope aantal jare reeds...
geskryf deur Ds C Johann de Bruin (Kurator van die SP Engelbrecht-museum) | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Dit was eintlik al jare lank ’n gegewe dat die SA Reserwebank die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Gemeente Pretoria se ou 1904-kerkgebou in Du Toitstraat sou insluk. Die kerkperseel het prominent ingesny in die moderne graniettoring se daarwees. Die feit dat...
geskryf deur Ds C Johann de Bruin (Kurator van die SP Engelbrecht-museum) | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Op die Sesde Algemene Kerkvergadering (sinode) van die Nederduitsche Hervormde Kerk in Zuid-Afrika in November 1842, volgens die notule daarvan in die “Consistoriekamer der Nederduitsch-Hervormde Gemeente (Groote Kerk Kaapstad)”, is die naam van die Kaapse...
geskryf deur Redaksie | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Geagte Redaksie Dr Sanrie de Beer se artikel oor kinders en Nagmaal in Die Hervormer van Mei 2022 verwys. Dr De Beer verduidelik nie wat sy bedoel as sy sê “kinders” nie en skeer almal, van pasgebore tot pasgetroud, oor dieselfde kam. Watter ouderdom sy ook al...
geskryf deur Ds Larry van der Walt (Oos-Londen) | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Jesus het sy hand uitgesteek en aan die man geraak en gesê: “Ek wil dit vir jou doen. Ek maak jou gesond.” Die man het dadelik gesond geword. Hy was nie meer melaats nie. (Matteus 8: 3, Die Bybel vir almal) In die tyd toe Jesus op aarde was, het mense anders as ons...
geskryf deur Ds Johnny Young (Rustenburg-Tuine) | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Die Karoo se nag is anders,dit gee ons nuwe sig.Ons sien ’n mooier wêreldin die maan se sagte lig.(Deon Meyer) Die Karoo skep lewe Die groot vraag was: Wat is die grootste uitdaging: 207 kilometer te voet deur die Tankwa-Karoo, of om R207 000 in te samel ten bate van...
geskryf deur Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Ek antwoord nie e-pos op Sondae of publieke vakansiedae nie. Hierdie sin het ek twee jaar gelede tot my e-pos se elektroniese handtekening toegevoeg en sedertdien het die handjievol woorde taamlik reaksie ontlok. Haastige antwoorde op ’n e-pos word nou opgevolg met ’n...
geskryf deur Redaksie | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
Dra mekaar se laste Broers, as iemand deur een of ander sonde oorval word, moet julle wat met die Gees vervul is, so iemand in ’n gees van sagmoedigheid reghelp; maar let op jouself, dat ook jy nie versoek word nie. Dra mekaar se laste, en vervul so die wet van...