Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Die toekoms het aangebreek…

Die toekoms het aangebreek…

by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 6 March, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9

“Skryf ’n redaksionele artikel vir Die Hervormer, die amptelike mondstuk van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika.” Dit was my kort en eenvoudige opdrag aan die geselsbot ChatGPT. Lees die bot se reaksie later in hierdie artikel. ChatGPT is OpenAI se kragtige...
Die toekoms het aangebreek…

Die Hervormer: Uitdagings en verwagtinge

by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Tuesday, 7 February, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8

Die bewering dat tussen vier- en vyfhonderd mense die erediens bygewoon het die vorige Sondag, word met ongeloof begroet: Daar was kwalik 50! skat iemand. Maar 50 ís tog tussen 4 en 500! kom die antwoord blitsvinnig. Dit is min of meer die indruk wat verslaggewing oor...
Die Kerk maak beswaar teen wysigings aan die Gelykheidswet

Die Kerk maak beswaar teen wysigings aan die Gelykheidswet

by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 2 August, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer

Die wetsontwerp met beoogde wysigings aan die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie (die Gelykheidswet – ook wyd bekend as PEPUDA, die akroniem van die Engelse titel) het ’n knuppel in die hoenderhok laat beland. Kerke,...
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons