by Ds Frikkie van Wyk (Montana-Oos) | Tuesday, 5 April, 2022 | Artikels, Bejaardesorg
Talle navrae is die afgelope tyd ontvang oor die posisie en omstandighede van die tehuise van Ons Tuis en die Monumentehuise van die NHSV. Hierdie artikel is ’n poging om antwoorde te gee op die belangrikste aspekte van die navrae. Is die tehuise van die Kerk verkoop,...
by Ds Frikkie van Wyk (Montana-Oos) | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
Die gesonde funksionering van gemeentes binne die kerk is van groot belang vir die Kerk in geheel. Waar gemeentes ’n gesonde roepingsbewustheid het, maak hulle ’n verskil in die gemeenskap asook in die koninkryk van God hier op aarde. Die Kerkspieël-navorsing wat elke...
by Ds Frikkie van Wyk (Montana-Oos) | Tuesday, 12 October, 2021 | Artikels, Verkondiging
Daar is ’n ou Franse liefdesliedjie met die naam Ne me quitte pas – Moenie weggaan nie. Die liedjie verwoord iets van die hartseer van afskeid neem van iemand vir wie jy lief is. Daarom sê die liedjie, vry vertaal in Engels: If you go away, on a summer’s day, you...
by Ds Frikkie van Wyk (Montana-Oos) | Tuesday, 2 March, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Wanneer ’n mens bejaardes vra om hul emosionele belewenis rondom die Covid-19-pandemie en die inperkings te verwoord, is dit uit die antwoorde duidelik dat daar negatiewe én positiewe ervarings is. Bejaarde 1: Ek ervaar diep jammerte vir die kinders wat gebuk gaan...