geskryf deur Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Woensdag, 2 Desember, 2020 | Artikels, Verkondiging
Daar is mense in die wêreld wat die idee het dat God die een of ander tiran is wat daarop uit is om enigiemand wat nie voldoen aan sy verwagtinge nie, te kasty en te straf. Kersfees vee al sulke idees van die tafel af. Die beeld van ’n harde God wat net daarop uit is...
geskryf deur Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Dinsdag, 27 Oktober, 2020 | Artikels, Verkondiging
Covid-19 het ons almal onverwags in 2020 getref. Baie mense vra: Is Covid-19 die wil van die Here? Is dit sy wil dat duisende mense reeds as gevolg van die virus gesterf het? In dieselfde asem kan ons ook vra: Was dit die wil van die Here dat met...
geskryf deur Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Dinsdag, 20 Oktober, 2020 | Artikels, Verkondiging
Ons as gelowiges wil graag volgens die wil van God lewe, maar het dikwels die vraag: Hoe weet ek wat God se wil is as ek besluite moet neem? Daar is baie gelowiges wat dink God het ’n sakpas, gefinaliseerde plan vir elke mens se lewe. Jy moet dit net ontdek, dan het...
geskryf deur Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Dinsdag, 13 Oktober, 2020 | Artikels, Verkondiging
Baie mense dink God se wil is onveranderlik. Hulle dink God het aan die begin ’n meesterplan uitgewerk wat vir ewig vas staan. Maar is dit so? ’n Tienjarige dogtertjie is deur ’n roekelose dronkaard doodgery. Iemand troos die ouers met die woorde: Julle kan rustig...
geskryf deur Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Dinsdag, 22 September, 2020 | Artikels, Verkondiging
Die dood is die grootste vyand van die mens. Van Adam tot nou vul dit ’n mens met vrees. Dit veroorsaak onsekerheid, trane, pyn, verlange. Dit raak elkeen van ons. Ons skram weg daarvan. Veral van ons eie dood. Predikante preek nie baie daaroor nie. Dit is asof hulle...
geskryf deur Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Woensdag, 10 Junie, 2020 | Artikels, Verkondiging
Moet ons Sondag ’n erediens hou of nie? Sou jy jou ’n jaar gelede kon voorstel dat kerkrade enigsins hieroor kan wonder? Die aankondiging dat Suid-Afrika op 1 Junie 2020 na Vlak 3 van die ramptoestand beweeg en dat gemeentes toegelaat sal word om onder streng...