geskryf deur Monica Beukes (Gemeente Witfontein) | Dinsdag, 8 September, 2020 | Artikels, Bejaardesorg
Emeritaat, pensioen, aftrede. Dit beteken alles dieselfde. Dit bekruip jou soos ’n dief in die nag. Ek het vir baie jare gedroom dat as ons op pensioen gaan, ek graag op ’n plek sou wou woon waar daar ’n vyeboom is, ’n vyeboom soos die Bybelse vyeboom. Onwillekeurig...
geskryf deur Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Dinsdag, 21 Julie, 2020 | Artikels, Bejaardesorg
In 1937 het die destydse Departement van Volkswelsyn besluit om rentevrye lenings beskikbaar te stel vir die oprigting van tehuise vir bejaardes. Die vroue van ons Kerk het spoedig hiervoor begin werk, en in 1948 gee die NHSV se Kongres toestemming vir die stigting...
geskryf deur Daleen Gouws (Edge Communications) | Donderdag, 3 Oktober, 2019 | Artikels, Bejaardesorg
Wanneer ’n persoon sy of haar aftrede beplan, is die grootste fokus en bekommernis meestal die finansiële aspek daarvan. Wat ook heeltemal reg is. Maar, buiten die fondse wat benodig word om jou aftrede te geniet, moet daar ook gedink word aan wat jy fisies gaan doen...
geskryf deur Daleen Gouws (Edge Communications) | Woensdag, 11 September, 2019 | Artikels, Bejaardesorg
Die jare stap aan, en eensklaps moet groot besluite geneem word oor die lewe na aftrede. Gaan die beskikbare fondse genoeg wees om ’n sekere lewenstandaard te handhaaf? Moet ’n toelae van die staat nie dalk oorweeg word nie? Staatstoelae het aan die begin van 2019...