geskryf deur Ds Nastasia Vosloo-Steyn (Beroepafwagtend) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
My man is op 6 Desember 2020 by die NG Gemeente Victoria-Wes bevestig. Dit was die eerste en ook die enigste preek wat ek van hom bygewoon het. Nie uit snaaksheid nie, maar omdat ek van toe af elke Sondag by die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika (VGKSA)...