by NHKA | Vrydag, 26 September, 2025 | Dagstukkies
Psalm 19: 13-14 In vers 13 draai die Psalmdigter na die realiteite van die mens se sondige bestaan. Die wetende sondes is daardie aksies en gedagtes wat ons weet indruis teen die wil van God. Dit is juis hierdie sondes wat die morele wet ons verbied. Ons ken hulle...
by NHKA | Donderdag, 25 September, 2025 | Dagstukkies
Psalm 19: 8 Baie van ons het al die ervaring gehad terwyl ons bestuur dat iemand in die passasiersitplek skielik uitroep: Pasop! net voordat iets gevaarliks of onverwags gebeur. Gewoonlik nadat ons geskrik het, bedank ons die persoon, want hy of sy het moontlik ’n...
by NHKA | Woensdag, 24 September, 2025 | Dagstukkies
Psalm 19: 8-12 Die tweede gedeelte van Psalm 19 beskryf die waarde van God se wet. Die wet waarna hier verwys word, is die Torah, die eerste vyf boeke van die Bybel waarin die wet volgens die antieke Israeliete opgeskryf is. Vir ons as Christene beteken die wet egter...
by NHKA | Dinsdag, 23 September, 2025 | Dagstukkies
Psalm 19: 6-7 Sodra die Bybel begin praat oor die natuurlike wêreld, word daar onmiddellik ’n spanning geskep binne ons wetenskaplike wêreldbeskouing. Party mense lees die woorde van vers 6 oor die son wat soos ’n bruidegom uit sy slaapkamer hardloop as niks meer nie...
by NHKA | Vrydag, 19 September, 2025 | Dagstukkies
Jesaja 40: 26 (Die Bybel vir almal) Kyk op. Wie het die sterre gemaak en wie het gesê hoeveel sterre daar moet wees? Wie het vir elke ster ’n naam gegee? Hulle is almal daar omdat Ek die God is wat kan doen wat Ek wil doen. Die sterrehemel is besaai met sterre en die...
by NHKA | Donderdag, 18 September, 2025 | Dagstukkies
Eksodus 16 Honger laat ’n mens vreemde dinge doen. Ook die Israeliete het iets hiervan beleef ná die euforie van die uittog uit Egipte. Skielik is die wonderwerk van God met hulle vergete. Hulle is honger en verlang na die vleispotte van Egipte. Pleks dat hulle hul...
by NHKA | Woensdag, 17 September, 2025 | Dagstukkies
Lukas 17: 5-10 (AFR2020) Dikwels gebruik Jesus beelde vanuit die natuur wanneer Hy na geloof en navolging verwys. In Lukas 9: 57-62 reageer Jesus op die stelling Ek sal U volg. Jesus antwoord: Die jakkalse het gate en die voëls van die hemel neste, maar die Seun van...
by NHKA | Dinsdag, 16 September, 2025 | Dagstukkies
Levitikus 11: 13-18 (AFR2020) Wie onthou die radiovervolgverhaal Dans van die flamink wat later ’n fliek geword het? Telkens kom dit by my op wanneer ek op my staptog die flambojante skouspel van die grootflaminke in die Milnerton-strandmeer sien. Die verskyning van...
by NHKA | Maandag, 15 September, 2025 | Dagstukkies
Matteus 16: 1-4 Seelui het die gesegde: Red skies in the morning, sailors warning. Red skies at night, sailors delight. Hierdie wysheid was ook onder die Jode van die eerste eeu ná Christus bekend. Die lug is rooi in die aand wanneer stofdeeltjies in die atmosfeer...
by NHKA | Sondag, 14 September, 2025 | Dagstukkies
Psalm 93 Met trompetgeskal word die koms van die Koning aangekondig. Die dag van die Here word met die ramshoring aangekondig. In hierdie Psalm word gefokus op God as die Skepper en Onderhouer van die skepping. Hy regeer. Hy is Koning. Kenmerkend is sy majesteit,...