geskryf deur Ds Willem Sauer (Waterberg) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Sou die Here my kom haal, mag Hy my dan aantref waar ek besig was om sy wil te doen. Want die geloof wat ek bely en leef, is nie ’n gekheid nie, dit is ’n geloof in ’n almagtige God. (Martin Luther) Wat tans as gevolg van die koronavirus (Covid-19) wêreldwyd gebeur,...
geskryf deur Ds Jacques Pieterse (Laer Suidkus) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Ek vermoed dat as die Here Jesus ’n huis van sy eie op aarde gehad het, die vreemdste mense sy drumpel sou deurtrap en gasvry ontvang sou word. In die kultuur van die tyd was dit immers goeie maniere om jou gaste iets te ete aan te bied. Ek is daar doodseker van dat...