by Ds Hannes van der Merwe (Skriba: Kommissie van die AKV) (Gemeente Pretoria-Oos) | Monday, 28 February, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Met die lees van hierdie artikel lyk dit hopelik ook vir jou asof die intense bedreiging van 2021 se Covid-19 al meer iets van die verlede is (terwyl die virus dalk steeds op ’n manier in die toekoms deel van ons lewe gaan wees). Die wisselende vlakke van inperkings...