geskryf deur Oupa Stoep | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Kekkelende Kaatjie van Kraaifontein vra: Beste Oupa Stoep, met Paasfees om die draai het ek gewonder: Waar kom die paashaas vandaan? Beste Kaatjie, Oupa wens dat hy vir jou ’n beter antwoord kon gee, maar die eenvoudige waarheid is dat ons nie presies weet waar die...
geskryf deur Redaksie | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Hierdie datums en vergaderplekke verander steeds. Afgevaardigdes moet hulle van die korrekte inligting vergewis. RING VERGADERPLEK DATUMS BLOEMFONTEIN Bloemfontein 22 en 23 April BOTHAVILLE Virtueel 25 en 26 April BRAKPAN Springs-Noord 3 April 09:00 BRONKHORSTSPRUIT...
geskryf deur Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Januarie 1981 en Desember 2021.Vertrek en bestemming.Begin en einde.Rus? Op Sondag 13 Februarie 2022 het prof Yolanda Dreyer die akte van emeritaat vir hoogleraars ontvang. Oudl Petro van Niekerk het die akte namens die Kommissie van die AKV oorhandig. In haar...
geskryf deur Nándor Sarkady | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Teen Kersfees 1921 is ’n aantal sake in die industrie aan die Rand op die spits gedryf. Die na-oorlogse depressie na 1918 het vererger. Dalings in pryse van goud en steenkool het die gedwonge sluiting van myne ’n groter realiteit gemaak. Dit sou onvermydelik lei tot...
geskryf deur Dr Cobus Jansen van Nieuwenhuizen (Hartebeeshoek) | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Dr Cobus Jansen van Nieuwenhuizen het die PhD-graad (Pastorale Studies) aan die einde van 2021 verwerf. Hierdie artikel (Deel 2) en die teks in die Januarie/Februarie 2022-uitgawe (Deel 1) is ’n verwerking van sy proefskrif. Die proefskriftema was “Stilte, gebed en...
geskryf deur Annelie Hertzog (Predikantsvrou, Middelburg-Noord) | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
My kunsverhaal het begin toe ek nog maar ’n klein dogtertjie was, met ’n ma wat gedurig vir ons sewe kinders die mooi dinge van die lewe uitgewys het. As ons in die veld gestap het, sou sy ons die blommetjies tussen die graspolle laat raaksien, of ons bewus maak van...
geskryf deur Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Die Algemene Kerkvergadering is ’n bykomende vergadering van die ampte gevorm deur ampsdraers wat deur kerkraadsvergaderings afgevaardig is as verteenwoordigers van hulle ampte, en verteenwoordig die Kerk. So lui die inleidende paragraaf van Ordinansie 4.4 in die...
geskryf deur Redaksie | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
’n Nuwe begin Niemand skeur ’n stuk uit nuwe klere om daarmee ou klere te lap nie. As hy dit sou doen, sou die nuwe klere stukkend wees, en buitendien sal die nuwe lap nie by die ou klere pas nie. En niemand gooi nuwe wyn in ou velsakke nie. As hy dit sou doen, sal...
geskryf deur Dr Deon du Toit (beroepafwagtend) | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
’n Mens gooi ook nie nuwe wyn in ou leersakke nie; anders bars die sakke oop, die wyn loop uit en die sakke gaan tot niet. Nee, ’n mens gooi nuwe wyn in nuwe leersakke, en beide bly behoue. (Matteus 9: 17, AFR2020). Somtyds is aangaan nie moontlik nie en het ’n mens...
geskryf deur Ds Willem Sauer (Waterberg) | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Met groot oë het ek destyds as jong predikant my eerste Algemene Kerkvergadering gaan bywoon. Omdat ek die jong dominee in die gemeente was, moes ek nog die Sondagaand preek en het ek eers die Maandag daar aangesluit. ’n Klompie gryskopdominees, saam met wie ons gaan...