geskryf deur Ds Hannes van der Merwe (Viseskriba: Kommissie van die AKV) (Gemeente Pretoria-Oos) | Maandag, 28 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Maart 2022, Jaargang 114, Nommer 10
Met die lees van hierdie artikel lyk dit hopelik ook vir jou asof die intense bedreiging van 2021 se Covid-19 al meer iets van die verlede is (terwyl die virus dalk steeds op ’n manier in die toekoms deel van ons lewe gaan wees). Die wisselende vlakke van inperkings...
geskryf deur Ds Hannes van der Merwe (Viseskriba: Kommissie van die AKV) (Gemeente Pretoria-Oos) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
’n Paar dekades gelede het die Afrikaanse kerke toegang gehad tot geleenthede op openbare media om eredienste uit te saai en aan godsdiensprogramme deel te neem. Oor die laaste dekade of twee het dit op enkele uitsonderings na verdwyn. Afrikaanse hoofstroomkerke het...