Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Die toekoms het aangebreek…

Die toekoms het aangebreek…

by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Maandag, 6 Maart, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9

“Skryf ’n redaksionele artikel vir Die Hervormer, die amptelike mondstuk van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika.” Dit was my kort en eenvoudige opdrag aan die geselsbot ChatGPT. Lees die bot se reaksie later in hierdie artikel. ChatGPT is OpenAI se kragtige...
Apokalips of paradigmaskuif? Oor tegnologie, geselsrobotte en ChatGPT

Apokalips of paradigmaskuif? Oor tegnologie, geselsrobotte en ChatGPT

by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Maandag, 6 Maart, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9

Dit is Maart 2020. Die president van Suid-Afrika kondig ’n grendeltydperk vir die land aan. My derdejaarstudente sou die volgende dag ’n semestertoets geskryf het – maar alles moet toemaak, met byna geen menslike interaksie nie. Só begin ’n tydperk in my lewe...
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

14 + 5 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons