by nedhkorgza | Friday, 17 May, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
Dit verg nie enige debat om te aanvaar dat die Kerk nooit weer sal wees soos wat die Kerk 30 of 40 jaar gelede was nie. Dit is eenvoudig nie denkbaar dat verwag kan word dat alles presies net so moet gebeur soos in die redelik ver verlede nie. Die kleredrag van...
by nedhkorgza | Friday, 17 May, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
Dit skrywe ek aan julle, my liewe kinders, dat julle nie moet sondig nie. En as een van ons sondig – ons het Jesus Christus, die regverdige, as ons voorspraak by die Vader. Hy is die versoening vir ons sondes; en nie net vir óns sondes nie, maar ook vir dié van die...
by nedhkorgza | Tuesday, 14 May, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
In die April 2019-uitgawe van Die Hervormer, in ’n artikel oor die relatief groot groep predikante wat die afgelope jaar geëmeriteer het, is verkeerdelik aangedui dat ds Freddie Nortje verlede jaar met siekte-emeritaat gegaan het. Hy het egter met vroeë emeritaat...
by nedhkorgza | Tuesday, 14 May, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
Jesus se hemelvaart Toe hulle ’n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: “Here, is dit nou die tyd dat U die koninkryk vir Israel weer gaan oprig?” Hy het hulle geantwoord: “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandigheid te weet wat die Vader in sy eie...
by nedhkorgza | Tuesday, 14 May, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
Foto byskryf: Die Notre Dame – Christus is die hoop… (Lees bladsy 2) (Bron: https://www.rollingstone.com) Donderdag 11 April 2019 was ’n normale Donderdag. Maar dié normaliteit sou gou op sy kop gekeer word vir die mense van Gemeente Wesmoot in Pretoria. Ds...
by nedhkorgza | Tuesday, 14 May, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
Foto byskryf: Die Notre Dame – Christus is die hoop… (Lees bladsy 2) (Bron: https://www.rollingstone.com) Hierdie uitgawe is vol hoop. Ons hoop, ons toekoms, is nie by mense nie. Nee, mense is maar soos gras, een oomblik daar en die volgende oomblik weg....