by Prof Ernest van Eck (Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 3 Mei, 2022 | Die Hervormer, Mei 2022, Jaargang 115, Nommer 2
Op 24 Februarie 2022 gebeur die ondenkbare – Rusland val Oekraïne binne. Wanneer ek hier skryf, is die oorlog amper reeds drie weke lank, met verskeie sterftes aan beide kante. Op ons televisieskerms sien ons grusame tonele. Mense vlug na buurlande, ’n pasgebore baba...