geskryf deur Prof Ernest van Eck (Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 3 Mei, 2022 | Die Hervormer, Mei 2022, Jaargang 115, Nommer 2
Op 24 Februarie 2022 gebeur die ondenkbare – Rusland val Oekraïne binne. Wanneer ek hier skryf, is die oorlog amper reeds drie weke lank, met verskeie sterftes aan beide kante. Op ons televisieskerms sien ons grusame tonele. Mense vlug na buurlande, ’n pasgebore baba...
geskryf deur Prof Ernest van Eck (Universiteit van Pretoria) | Maandag, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Ek is ’n dosent by ’n tersiêre instelling, en behoort daarom genoeg kennis van my vakgebied te hê om ander te kan onderrig. Om eerlik te wees, dink ek nie ek weet veel nie. Ek dink ek weet baie van ’n klein deeltjie van my vakgebied, en ’n bietjie van die res. Dit is...
geskryf deur Prof Ernest van Eck (Universiteit van Pretoria) | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
Van die vier kanonieke Evangelies is Lukas die Evangelie wat die meeste aandag aan die vrou gee, in so ’n mate dat sommige Lukas as “die Evangelie van die vroue” beskryf. Lukas gee ’n besonderse plek aan vroue in sy Evangelie. 13 vroue wat nie in die ander Evangelies...