Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
U is waarlik Seun van God

U is waarlik Seun van God

by Ds Werner Olivier (Emeritus) | Maandag, 5 Mei, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2

Matteus 14: 22-33 Vers 33: Die manne in die skuit het voor Jesus gekniel en gesê: “U is waarlik die Seun van God.” Elkeen van ons het al swaar gekry, moeilikhede beleef en probleme in die lewe ervaar. Swaarkry in die lewe het ’n tweeledige dimensie. Elkeen...
Afrikaans – ’n eeu oud! En meer…

Afrikaans – ’n eeu oud! En meer…

by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Maandag, 5 Mei, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2

Ashlyn speaks Afrikaans! She must be a very special child! God must really love her very much… Dít was die opgewonde reaksie van my vierjarige Engelssprekende dogter op haar kleinsussie se eerste woorde – en dit het ousus blykbaar so geïnspireer dat háár...
Kyk op!

Kyk op!

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Maandag, 5 Mei, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2

Dikwels sit ons by die werk en tel die ure af tot wanneer ons by die huis kan kom en ’n warm stort en bord kos kan geniet. Ons kom by die huis en draai die kraan oop en daar is lopende warm water, ons loop na die kombuis en daar is ’n warm maaltyd wat op ons wag. Maar...
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

15 + 7 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons