by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Friday, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
God se eerste woorde in die Bybel is woorde van hoop: Laat daar lig wees! Honderde jare later eggo dit in die goeie nuus volgens Johannes: In die begin was die Woord … In Hom was lewe, en dié lewe was die lig vir die mense. En nou in 2020 hoor ons hierdie kosbare...