Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Het jy al ’n Bybel vir iemand gegee?

by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2

Toe vra Jesus vir die twaalf: “Wil julle nie ook weggaan nie?” Simon Petrus het Hom geantwoord: “Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde wat die ewige lewe gee” (Joh 6: 67-68, AFR83). Petrus se antwoord in hierdie teks is ’n bevestiging dat dit wat Jesus...
Die 2020-vertaling van die Bybel

Die 2020-vertaling van die Bybel

by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5

Bybelvertaling was nog altyd ’n saak waarmee die Hervormde Kerk groot erns gemaak het. By die 73ste Algemene Kerkvergadering gaan ons die geleentheid kry om oor nog ’n vertaling van die Bybel in Afrikaans, naamlik die 2020-vertaling, te besin. Aangesien die Kerk nog...
Opwindende geleenthede vir gemeentes

Opwindende geleenthede vir gemeentes

by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Donderdag, 21 Julie, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer

Die verspreiding van God se Woord aan alle mense in die taal van hul keuse, is die verantwoordelikheid van elke lidmaat van die Kerk. Daarby bied dit die geleentheid aan gemeentes van die Kerk om ’n verskil te maak in die gemeenskap en met ander kerke saam te werk, en...
Die Woord het, deur die eeue, die boodskap steeds gebring…

Die Woord het, deur die eeue, die boodskap steeds gebring…

by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Vrydag, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8

God se eerste woorde in die Bybel is woorde van hoop: Laat daar lig wees! Honderde jare later eggo dit in die goeie nuus volgens Johannes: In die begin was die Woord … In Hom was lewe, en dié lewe was die lig vir die mense. En nou in 2020 hoor ons hierdie kosbare...
Die Bybelgenootskap en die vertaling van die Bybel in Afrikaans

Die Bybelgenootskap en die vertaling van die Bybel in Afrikaans

by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Dinsdag, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7

Die vertaling van die Bybel gebeur nie in ’n vakuum nie. Dit ontwikkel en groei vanuit vorige vertalings. Dit is belangrik om hierdie groeiproses in ag te neem. Soos te wagte kan wees, was die vertaling van die Bybel in Afrikaans uit die brontale van Hebreeus en...
« Older Entries
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons