by Prof Johan Buitendag (Emeritaat) | Thursday, 24 August, 2023 | Die Hervormer, September 2023, Jaargang 116, Nommer 5
Meer as 200 jaar gelede het Thomas Malthus reeds in sy geskrif An Essay on the Principle of Population (1798) voorspel dat die bevolkingsaanwas die ekonomie so sou verlam dat maatskaplike ellende toenemend die gevolg sou wees. Meer as 50 jaar gelede het die Klub van...