by Prof Johan Buitendag (Emeritaat) | Maandag, 29 Julie, 2024 | Augustus 2024, Jaargang 117, Nommer 4, Die Hervormer
Op Maandag 3 Junie 2024 het een van die bekendste teoloë van die 20ste eeu, professor Jürgen Dankwart Moltmann (1926-2024), die grense van hierdie lewe oorgesteek en die onbeperkte ruimte (Job 36: 16, AFR2020) van God betree. Van die nagenoeg 60 boeke (kyk hier) wat...
by Prof Johan Buitendag (Emeritaat) | Donderdag, 24 Augustus, 2023 | Die Hervormer, September 2023, Jaargang 116, Nommer 5
Meer as 200 jaar gelede het Thomas Malthus reeds in sy geskrif An Essay on the Principle of Population (1798) voorspel dat die bevolkingsaanwas die ekonomie so sou verlam dat maatskaplike ellende toenemend die gevolg sou wees. Meer as 50 jaar gelede het die Klub van...
by Prof Johan Buitendag (Emeritaat) | Donderdag, 25 Junie, 2020 | Die Hervormer, Julie 2020, Jaargang 113, Nommer 4
Dit is noodsaaklik om voortdurend oor die stand van die ekologiese krisis te berig. Dit is nou pas 50 jaar sedert die Club of Rome gestig is en sy destydse opspraakwekkende eerste publikasie (Limits to Growth) in 1972 verskyn het. Dit was, ironies genoeg, ook twee...