by NHKA | Sunday, 7 July, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Een vraag wat ons regdeur Matteus vind is: `waar is die koning van die Jode?’. Dit begin by die vraag van die wyse manne in Matteus 2:2: `waar is Hy wat as koning van die Jode gebore is?’. En die antwoord dan,...
by NHKA | Wednesday, 26 June, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
(Die preek word aangebied deur die inhoudelike daarvan vir die kinders prakties te illustreer. Die hulpmiddels wat benodig word, is vetgedruk in die teks) Liewe kinders Met my dogter wat op universiteit is en my seun wat eksamens skryf, het my vrou besluit om vanjaar...
by NHKA | Wednesday, 26 June, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Gebruik verkieslik die liturgiese ruimte of die verhoog van die saal wat in elke geval in drie dele verdeel is. Probeer om vooraf in die kerk/saal ‘n rustige atmosfeer te skep, met gedempte lig en gepaste voorspele. Sorg dat die onderskeie rolspelers hulle woorde goed...
by NHKA | Wednesday, 26 June, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Votum en seën Liturg 1: Jesus leef! En ons met Hom. Genade vir julle en vrede van God onse Vader Liturg 2: Hy sorg vir ons en aan sy liefde is daar geen einde nie. Liturg 1: Genade vir julle en vrede van God die Seun Liturg 2: Hy het ons skuld gedra en Hy het waarlik...
by NHKA | Wednesday, 26 June, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Votum en seën Daar is donkerte oor die aarde, maar oor jou gee die Here lig, oor jou verskyn sy magtige teenwoordigheid. Nasies kom na die lig toe wat vir jou aangebreek het. Gemeente, genade en vrede kom vir julle van God ons Vader, van Jesus Christus ons Here, deur...
by NHKA | Wednesday, 26 June, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Soms gebeur dit dat die owerheid, die president van ‘n bepaalde land, jou werkgewer of wie ook al almal bymekaar roep vir een of ander dramatiese aankondiging. Dan luister almal vir wie dit van die grootste belang...
by NHKA | Wednesday, 26 June, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Kersfees is ‘n wonderlike tyd van die jaar — om baie redes. Kinders is byna buite hulleself oor die uitsig om geskenke te kry. Volwassenes word geraak deur die samesyn van mense vir wie hulle lief is en wat hulle dalk min...
by NHKA | Wednesday, 26 June, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Gemeente van ons Here Jesus Christus Kersfees is ‘n tyd van fees – soos die woord ook aandui, en soos dit nou al oor die eeue heen ook gevier is. Blydskap, vreugde en opgewondenheid is eie aan hierdie tyd. Die tinteling hiervan word geruime tyd reeds deur die meeste...
by NHKA | Wednesday, 26 June, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
EKSEGETIESE OPMERKINGS Die argument wat Paulus in 2 Korintiërs 3:1-18 voer sluit aan by die gedeelte 2 Korintiërs 2:12-17. In hierdie gedeelte sê Paulus die volgende: hy en die ander bedienaars van die Woord word deur God gebruik om die evangelie te verkondig. Hulle...
by NHKA | Wednesday, 26 June, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus ‘Nadat hulle ‘n lofsang gesing het, het hulle uitgegaan Olyfberg toe’. (Mark 14:26). Hierdie vers, broers en susters, so effens versteek, en so half skynbaar terloops in Markus 14, is ‘n vers wat ‘n...