Lukas 2: 8-23 – Die lied van die engele

Votum : God sê: “Kom na My toe dat julle gered kan word, almal op die aarde, want Ek is God, daar is geen ander nie”. “Genade en vrede vir u van God ons Vader, van Jesus Christus ons Here en van die Heilige Gees” Amen. Lofsang : Gesang 365:1 en 3 NaWet : Gesang 354:1...