by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Dit is nie moeilik om die wêreld wat op ons wag in 2006 te teken nie. Vir duisende jare al woed daar iewers op moederaarde konflik en oorlog. In 2006 sal dit ook so wees. Statistieke vertel ons dat in die 20ste eeu (wat...
by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Miskien het dit ook al met u gebeur dat u vir die tweede keer na ‘n bepaalde film gaan kyk het, en terwyl u daar sit, besef u dat u so pas iets gesien, verstaan of gehoor het wat u nie die eerste gesien, gehoor of...
by NHKA | Saturday, 29 June, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons gelese gedeelte vertel ons van een van Jesus se eerste openbare optredes as volwasse man. Na sy versoeking deur die duiwel in die woestyn, vertel Lukas ons, keer Jesus terug na Galilea toe en gaan eventueel na...
by NHKA | Friday, 28 June, 2019 | Epifanie, Preke
Wat die kerklike jaar betref is ons tussen Kersfees en die lydenstyd. Ons noem hierdie gedeelte van die kerklike jaar Epifanie. Die woord ‘Epifanie’ dui op die verskyning of manifestasie van God in die wêreld. Tydens Epifanie vier ons (gee ons aandag aan) die werk van...