by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die begin van ‘n nuwe jaar gaan vir baie mense gepaard met sogenaamde nuwejaarsvoornemens. ‘n Gewoonte wat myns insiens al so ‘n bietjie holrug gery is, en miskien eerder al uitgedien moes gewees het. Maar hoe dit ook al...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Niemand van ons weet wat die jaar wat kom vir ons inhou nie. Heel waarskynlik gaan ons dae van voorspoed beleef, en dae van teenspoed. Ons gaan verseker sommige dae bly wees, en op ander dae weer hartseer. Ons gaan...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons almal ken die verhaal van Elia baie goed. Of dan, die verhaal van Elia se sogenaamde ondergang. ‘n Verhaal wat begin het waar Elia homself voor die magtige koning Agab bevind het en voorspel het dat daar die...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Geliefdes van ons Here, Jesus Christus, die tema vir hierdie prediking is: God se ompaaie met die mens. Om hierdie tema beter te verstaan, wil ek graag die volgende gedeelte as teksvers uit Spreuke 20 vers 24 vir ons voorhou: “Die Here bepaal ’n mens se koers; hoe sal...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ek het die vakansie uiteindelik by ‘n boek uitgekom wat ek lankal wou lees, die boek Immortality van Milan Kundera. In sy boek maak hy ‘n paar interessante opmerkings, waarvan ek een vanoggend aan die orde wil...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek wil vanoggend met u praat oor God, oor Jakob, en oor die verhouding tussen God en Jakob. Anders gesê: ek wil saam met u praat oor ons God, ek wil met God praat oor ons (in die hoop dat u hier vanoggend met God sal...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die laataand nuus is selde ‘n goeie slaappil om te drink net so voor ‘n mens bed toe gaan. Dit ontstel ‘n mens nie altyd oormatig nie, maar laat ‘n mens soms so ‘n bietjie wakker en dink. Maar soms, soos laas week een...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In Johannes 1 lees ons hoe Jesus sy eerste dissipels geroep het, onder andere Filippus. Filippus het toe vir Natanael raakgeloop, en vertel vir hom dat hulle dié Een gevind het van wie Moses en die profete geskryf het,...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Op 13 September 2001 het Frank Silica die veters van sy stewels vasgemaak, sy hoed opgesit en by die deur van sy huis in New Jersey uitgeloop. Eintlik was hy ‘n konstruksiewerker, maar die afgelope twee dae het hy as...
by NHKA | Saterdag, 29 Junie, 2019 | Epifanie, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Dit is nie moeilik om die wêreld wat op ons wag in 2006 te teken nie. Vir duisende jare al woed daar iewers op moederaarde konflik en oorlog. In 2006 sal dit ook so wees. Statistieke vertel ons dat in die 20ste eeu (wat...