Johannes 1: 1-18 – ’n Suid-Afrikaanse Kersfees

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons bly aan die suidpunt van Afrika. In die suidelike halfrond. En elke jaar vier ons Kersfees, ‘n vreemde Kersfees. Want ons vier Kersfees asof ons in die noordelike halfrond bly. Iewers in die noordpool. Waar dit winter...

Lukas 2: 8-14 – Kersfees of Krismis?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek wil graag vir julle vanaand my lewensverhaal vertel: My naam is Nicolaas en ek is gebore in die jaar 280 n C in `n klein dorpie met die naam Patara in Klein-Asië. My ouers was baie goed vir my — hulle was vername en...

Titus 2: 11-15 – Is ons ryk of arm?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In 1867 het Erasmus Jacobs, ‘n jong seun van die plaas De Kalk te Hopetown (naby Kimberley) tussen die ysterklippe en Karoobossies een van die blinkste klippe wat hy ooit gesien het, opgetel en in sy broeksak gesit. In...