Matteus 5: 8 – Om rein van hart te wees (Preek 5)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons is geneig om altyd aan die hart van die mens te dink as die plek waar die emosies van die mens geleë is. Daarom sê ons byvoorbeeld dat iemand se hart seer is, dat iemand ‘n hartsgeheim het, dat iemand ‘n...