Openbaring 3: 14-22 – Is ons vir God bruikbaar?

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Ons gee vanaand aandag aan die sewende en laaste brief van Johannes aan die sewe gemeentes, te wete die brief aan die gemeente in Laodisea. Die verse in hierdie gedeelte, broers en susters, wat baie duidelik...

Johannes 9: 1-12 – Gee ons om of veroordeel ons?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus:Almal van ons het al verskeie kere in ons lewens van etikette gebruik gemaak. Ons kinders plak etikette op hulle skoolboeke om te weet watter boek is wat; ons werk etikette aan ons kinders se klere vas sodat dit nie by die...

Romeine 12: 9-21 – Die geweld van die goeie

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Vers 21: “Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie”. ‘n Duitser by name Gerhard Zwerenz het ‘n paar jaar gelede ‘n kortverhaal geskryf met die titel: “’n Mens moet nie met jou laat...

1 Johannes 5: 6-12 – Grys Christene

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die bekende Nederlandse teoloog, Okke Jager, vertel op ‘n keer van ‘n lidmaat in sy gemeente wat net een begeerte gehad het, sy hele lewe lank: om elkeen van die wette en voorskrifte in die Bybel haarfyn na te kom. Nie...