by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die samelewing waarin ons leef, so lyk dit dikwels, is ‘n samelewing waarin niemand meer verkeerd is nie, maar almal reg. Almal mag ‘n standpunt oor ‘n bepaalde saak hê, en waarheid is dan die konsensus wat tussen mense...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die gedeelte wat ons saamgelees het, is inderdaad ‘n baie moeilike en problematiese gedeelte. In die eerste plek, dit praat van hemelwesens, mense in die hemel wat ons nie kan sien nie en daarom nie weet wie of wat...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek begin vanoggend met Jesus se woorde in Markus 10 vanaf vers 42, vir my (om verskeie redes) van die mooiste verse in die Bybel (en ek vertaal dit vry): Julle weet dat dit by baie so is dat die mag wat hulle het, gebruik...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Lofsang: Gesang 203:1-2 Na wet: Gesang 238: , 3-4 Na belydenis: Gesang 334:1-4 Liewe broers en susters in onse Here Jesus Christus: HOE VERGEWE ’N MENS? Die opdrag om te vergewe staan baie duidelik uit in die Bybel: Lees gerus Matteus 18:21-35 en dan veral vers 35...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Een van die kommentare op hierdie gedeelte beskryf Jesus se voetwassing van die dissipels op die volgende aangrypende wyse: `Om te sien hoe die hande van God mans se voete was en tone vryf is net nie reg nie. Die...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Votum: Psalm 8:2-3 2Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het! 3 Kinders en suigelinge besing die magtige werk wat U tot stand gebring het. Lofsang: Psalm 29 : 1, 3, 5 Skriflesing: Genesis 1 vers...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Om die lewe te leef, is nie maklik nie. Meer nog: om die lewe sinvol te leef, om gelukkig te wees, is nog moeiliker. Daarvan kan almal van ons getuig. En nog baie ander. Want hoeveel mense is nie bereid om prontuit te sê:...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Geliefdes van die Here Jesus Christus, ‘n Mens kan eintlik alles waaroor ons elke dag praat, dink en doen in twee groot kategorieë indeel, naamlik lewe en dood, nie waar nie? Vergelyk maar net die inhoud van gesprekke en verhoudings van ons dag. (noem voorbeelde...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: As ek 70 jaar oud sou word, sal daar twee datums op my grafsteen wees: 1960 (my geboortedatum) en 2030. Twee datums met ‘n kort strepie tussen in. ‘n Strepie wat simbolies is van hoe kort die lewe is. Ons weet vanaand wat...
by NHKA | Friday, 5 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Een Sondag na kerk het ‘n predikant ‘n ontnugterende ervaring gehad. Een van sy ouderlinge het hom na sy baie klein, maar netjiese, huisie vir tee genooi. In die loop van die gesprek het dit duidelik geword...